Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Sal ek weer? Jip  (Read 410 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline alwyn_gs

  • Gelände/Strasse - Knight in White Satin (R1200GSA LC)
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,078
  • Thanked: 196 times
  • With my loving wife, Michelle - let's do this!!
Sal ek weer? Jip
« on: March 16, 2012, 12:43:14 pm »
So gister middag toe ek ry by die werk het dit so vinnig opgehou reen… en dog so by myself, myself kom ons toets so bietjie die Heidies in die modder…  :ricky: daar is so bietjie grond langs die teerpad , langs die spoor…maar voor die diens pad langs die spoor is daar so enkel spoor paadjie.

Stop rustig… ABS af, traction control,  kom ons sit die anti skid control aan. Right op die enkel spoor paadjie… seker 300m baklei ek met die Groot Rooie… sy wil gaan le en ek weier…  >:D ek swerts soos n matroos in die helmet, want ek mis die TKC’s en die Heidies maak my moeg in die op die “natterige enkelspoor voetpad”!  :angry5:

En daar le die Groot Rooie op haar sy… die modder het tussen die voorwiel en die modderskerm op geclog..   :patch:

Dankie Michellie vir die Leatherman, saag gou n “stokkie” af om die aap bollie uit te krap…gou, nee vat my nogal n rukkie. En ek sweet soos n miner… bleddie reenjas!

So dit was nie aap-bollie se skuld…   :peepwall:

Besluit om van die paadjie af te kom en deur die veld te ry tot by die dienspad… om draai… gmph, kan jy dit eet!?   ::)
Nou dodge ek doring boompies..kan nie sien waar die gatte is in die veld nie want sit op my sitvlak om vinnig my voete te kan uit te kry as dinge meer horisontaal raak…  :bootyshake: :bootyshake:

Hehehe op die diens pad… oral spat net modder as ek deur die dippies gaan… hoe baie modder kan n GSA  versamel – BAIE!   :mwink:
So dit was n intresante trippie huis toe 2 ure langer… was dalk n stupid call, maar sal ek dit weer doen… Is dit n rotoriese vraag …!? :pot:
RR:Sani 2013, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=131550.0, Honeymoon 2014 http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=153612.0
Livinstone Lite 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=162532.0, Om Lesotho 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=168999.0
Skoeters : Knight in White Satin (R1200GSA LC), Military Fuel Tanker (R1200GSA AC 142 690km - decommisioned)
G650XMoto, G650XCountry-pilotted by Michelle
 

Online subie

  • Local Mods
  • Forum Whore
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Gauteng
  • Posts: 9,124
  • Thanked: 74 times
  • Liberalism is the ideology of Western suicide.
Re: Sal ek weer? Jip
« Reply #1 on: March 16, 2012, 12:59:48 pm »
Ai julle ouens wat die prag fietse so onnodig deurtrek :imaposer:

 :ricky:
As time washes by, our footprints are all for naught
 

Offline wolfman

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 205
Re: Sal ek weer? Jip
« Reply #2 on: March 16, 2012, 04:06:58 pm »
Ai, ai... Modder en daai gsa, hu-uh!
 

Offline Vaalseun

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 474
Re: Sal ek weer? Jip
« Reply #3 on: March 16, 2012, 04:51:41 pm »
Ja, daarie turf is nie 'n man se maat nie.
 

Offline Dirtrider69

  • Member
  • **
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Gauteng
  • Posts: 200
Re: Sal ek weer? Jip
« Reply #4 on: March 16, 2012, 05:02:06 pm »
As ek so kyk na daai fotos - wa bly jy? Binne-in die Kruger Wildtuin?
"Ride it like you stole it!"
 

Offline 1ougat

  • The Commodore !!!
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,133
  • Thanked: 34 times
  • The Commodore
Re: Sal ek weer? Jip
« Reply #5 on: March 16, 2012, 05:11:20 pm »
Jy sal hom nou nie kan adverteer as: " Net teerpad gery nie ..."  :)
Make mine a Boxer with a shaft!!!!
2006 R1200 HP2 !!!! - La Poderosa - "The Mighty One"
1965 R50/2
1996 R80 GS PD Classic
2010 1200 GS 1975 Suzuki AC50