alwyn_gs
Race Dog
So gister middag toe ek ry by die werk het dit so vinnig opgehou reen… en dog so by myself, myself kom ons toets so bietjie die Heidies in die modder… :ricky: daar is so bietjie grond langs die teerpad , langs die spoor…maar voor die diens pad langs die spoor is daar so enkel spoor paadjie.
Stop rustig… ABS af, traction control, kom ons sit die anti skid control aan. Right op die enkel spoor paadjie… seker 300m baklei ek met die Groot Rooie… sy wil gaan le en ek weier… > ek swerts soos n matroos in die helmet, want ek mis die TKC’s en die Heidies maak my moeg in die op die “natterige enkelspoor voetpad”! :angry5:
En daar le die Groot Rooie op haar sy… die modder het tussen die voorwiel en die modderskerm op geclog.. atch:
Dankie Michellie vir die Leatherman, saag gou n “stokkie” af om die aap bollie uit te krap…gou, nee vat my nogal n rukkie. En ek sweet soos n miner… bleddie reenjas!
So dit was nie aap-bollie se skuld… eepwall:
Besluit om van die paadjie af te kom en deur die veld te ry tot by die dienspad… om draai… gmph, kan jy dit eet!? :
Nou dodge ek doring boompies..kan nie sien waar die gatte is in die veld nie want sit op my sitvlak om vinnig my voete te kan uit te kry as dinge meer horisontaal raak… :bootyshake: :bootyshake:
Hehehe op die diens pad… oral spat net modder as ek deur die dippies gaan… hoe baie modder kan n GSA versamel – BAIE! :mwink:
So dit was n intresante trippie huis toe 2 ure langer… was dalk n stupid call, maar sal ek dit weer doen… Is dit n rotoriese vraag …!? ot: