Fuel capacity

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Antois

Pack Dog
Joined
Jun 23, 2010
Messages
406
Reaction score
4
Location
Gauteng
Bike
BMW R1200GS Adventure
Jammer maar dis seker al voorheen bepreek maar kan iemand my dalk inlig hoekom die tank van my 1200GSA 2008 slegs tussen 25-29 liter vat as hy leeg geloop het (het gaan staan en wel gewys nog 70km oor) en die kapasiteit as 33 liter aangedui word. Kon ook nog nie weer meer as 27l ingooi nie, is dit omdat die tank nie leeg is nie of wat sal die rede wees. Ek gebruik ook eerder die km gedoen as aanduiding en nie die fuel gauge.

 
Top