My Tenere's

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Gerard

Teelhond
Global Moderator
Joined
Jan 16, 2010
Messages
37,734
Reaction score
2,135
Location
Port Elizabeth
Bike
Triumph 900 Scrambler
Ek is besig met peuter in my workshop toe ek daaraan dink dat ek nie foto's van die Ou Baas en Jongeling saam het nie. Nogal 'n mooi kombinasie, wit en swart, die eerste en die huidige. Kon nie besluit watter pic om te gebruik nie so ek post sommer al drie  :ricky:







 
Top