PUIK DIENS

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Blackie S

Puppy
Joined
May 30, 2007
Messages
22
Reaction score
0
Location
Oudtshoorn
Bike
BMW F650GS / Dakar
Hoog tyd vir 'n bietjie afrikaans né!! >:D >:D >:D

Twee weke gelede breek 'n "ringgear" op my Funduro en foeter die knormoer (Dit is nou die starter en nie jou skoonma nie, ook op)  Parte is skaars en duur tot ek by Jacques (Auto Alpina 011 4183300) en Ray Muller (Cytech - 0114338850) uitkom.

Binne 3 dae na my bestelling het die onderdele hier by my op Oudtshoorn geland!
DIT NOEM EK NOU PUIK DIENS!!!!!!!!!!!

Baie dankie vir puik diens, julle is hoogs aan te beveel!!!!

Blackie    :D :D :D :D
 
Top