0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Rickus, that plato above Gannaga was fun in the wet?
Mooi kiekies. Hy't seker party ente bietjie nat en bietjie koel geword, maar die Karoo ry darem maar op sy lekkerste in sulke weer.
Gawe trippie. Hoe ver het daai Koës mannetjie( glo die mooier broer) gery vir die bash?