Hartenbos - rear view mirror report

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Carrol

Pack Dog
Joined
Nov 5, 2011
Messages
337
Reaction score
0
Location
Suid Kaap
Bike
BMW F650GS / Dakar
Carrol wanneer kom jy!!
Dis my broer uit Hartenbos. Hy weet nie dit vat tyd om jou tubes, pomp ens. vas te maak op bike, om jou tankbag te laai en om jou
ATTGATT aan te trek en dan petrol in te gooi nie. Ek besluit om geen foto's op pad Hartenbos toe te neem nie maar sal oppad terug. Ek ry uit Riversdal, oor die steg, agterpad om tot dit sny met pad na Albertinia, draai links na Herbertsdale, by Herbertsdale regs na Mosselbaai. Pad kom net voor die (ek dink) Total garage uit. By Hartenbos kuier ek lekker en boogie/body board in my bikini:
censored.jpg

Na die swem is my broer so gaaf om 'n foto van my op fiets te neem voor ek terugry na Riversdal:
IMG_0089.jpg

Ek gooi vir oulaas goedkoop petrol in by Mosgas Engen, pryse gaan op met 66 sent. Hoogste petrolprys in geskiedenis van SA.
IMG_0090.jpg

Die afdraai na Herbertsdale:

IMG_0091.jpg

Nou volg 'n paar fotos van die pad wat ek gery het:
IMG_0092.jpg

IMG-20120403-00634.jpg

IMG-20120403-00637.jpg

IMG-20120403-00638.jpg

IMG-20120403-00639.jpg

Nou van die scenery:
Herbertdale:
IMG-20120403-00631.jpg

IMG-20120403-00632.jpg

IMG-20120403-00635.jpg

Die son sak vinnig en visibility almost zero:
IMG-20120403-00643.jpg

IMG-20120403-00640.jpg

Teerpad na huis: halleluja!
IMG-20120403-00641.jpg

By die huis
IMG-20120403-00644.jpg

Kinders baie bly:
IMG-20120403-00645.jpg
 
Top