Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Husqvarna TXC 450.  (Read 256 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Sir Rat

  • So it begins.
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XR650R
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,238
  • Thanked: 1 times
  • Sir Sir Sir
Husqvarna TXC 450.
« on: April 13, 2012, 01:47:27 pm »
Ek wil net se dit is n baie mooi bike die. Sal darem lekke ry op die enetjie.  :ricky:

http://johannesburg.gumtree.co.za/c-Cars-Vehicles-motorcycles-scooters-Husqvarna-TXC-450-W0QQAdIdZ349939968






Ek is dalk in die mark vir n Husgvarnatjie/husabergie. Wat stel julle manne met die kennis van die bikes voor.

Ietsie wat darem so bietjie lang pad ook kan doen? My grootste vereiste is die bike moet lig wees. 110-130kg dry.
 

Online ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 30,990
  • Thanked: 684 times
    • dustriders.co.za
Re: Husqvarna TXC 450.
« Reply #1 on: April 13, 2012, 01:59:24 pm »
Langerige pad moet jy seker na die 610 kyk.
Blazes weet als van hulle af.
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Sir Rat

  • So it begins.
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XR650R
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,238
  • Thanked: 1 times
  • Sir Sir Sir
Re: Husqvarna TXC 450.
« Reply #2 on: April 13, 2012, 02:12:51 pm »
Langerige pad moet jy seker na die 610 kyk.
Blazes weet als van hulle af.

Thanks Chris.

Ja, ek dink om die XT te laat gaan en iets nog ligter te kry. Ek het mos die GSA1150 vir langer pad en rustiger ry.

Ek moet my bikes al hoe meer aanpas by my ry styl. Dit raak nou n blerrie duur spilletjie.

Hopelik sal ek nie meer lank aan die middel lewe ding ly nie.  ::)
 

Online ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 30,990
  • Thanked: 684 times
    • dustriders.co.za
Re: Husqvarna TXC 450.
« Reply #3 on: April 13, 2012, 02:16:19 pm »
Langerige pad moet jy seker na die 610 kyk.
Blazes weet als van hulle af.

Thanks Chris.

Ja, ek dink om die XT te laat gaan en iets nog ligter te kry. Ek het mos die GSA1150 vir langer pad en rustiger ry.

Ek moet my bikes al hoe meer aanpas by my ry styl. Dit raak nou n blerrie duur spilletjie.

Hopelik sal ek nie meer lank aan die middel lewe ding ly nie.  ::)

Ek is baie gelukkig in die sin dat armmoede my net een fiets toelaat. :deal:
As ek ryk was sou onderdak parkeerplek natuurlik n probleem wees :mwink:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline blazes

  • Forum Vendor
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Husqvarna (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 9,650
  • Thanked: 3 times
  • DON'T be FOOLED by my Avatar ----
Re: Husqvarna TXC 450.
« Reply #4 on: April 13, 2012, 03:50:22 pm »
Great bike -- and a good price -- Cross Country version -- Same bike i could have got a stage or two on the Baja Desert Race to ride two years ago --Damb --i still need to take up that offer and do it before i need a walker hehe
« Last Edit: April 13, 2012, 05:39:32 pm by blazes »
People DON'T Change --we just get to know them better
Current Scooters --

Husqvarna TE 610 --Best Small DS Bike ever --Had two -- Dakota Just bought the one --
Aprilla 750 Dorsodura another DD Another Project Bike in the making 2012 model - Conceived To Thrill  Husqvarna 634 SMR Factory Works Replica --One of 100 in the World -ORGASMIC -  SOLD -To the USA