Husqvarna TXC 450.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Riaanrw

Race Dog
Joined
Nov 8, 2008
Messages
4,238
Reaction score
1
Location
Hermanus
Bike
Honda XR650R
Ek wil net se dit is n baie mooi bike die. Sal darem lekke ry op die enetjie.  :ricky:

https://johannesburg.gumtree.co.za/c-Cars-Vehicles-motorcycles-scooters-Husqvarna-TXC-450-W0QQAdIdZ349939968

7035b12_20.jpeg

81097ec_20.jpeg

68832gn_20.jpeg

4172n8e_20.jpeg


Ek is dalk in die mark vir n Husgvarnatjie/husabergie. Wat stel julle manne met die kennis van die bikes voor.

Ietsie wat darem so bietjie lang pad ook kan doen? My grootste vereiste is die bike moet lig wees. 110-130kg dry.
 
Top