Die Lê-Soontoe toer - Lesotho 2012

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Pote

Pote
Joined
Nov 3, 2009
Messages
6,271
Reaction score
5
Location
Bellville Cape Town
Bike
BMW F800GS
Right ouens, ek sal maar die bal aan die rol sit en solank met die ride report begin van ons Lesotho trip van 6 tot 14 April (op aanvraag van Kerrits)

Ons was ‘n lekker groep van 10 met net Herman (Riebeeker) wat sy vrou ge-pillion het (seker nie nog plek vir OBS gehad nie…) Julia het dit goed gedink om ons BMW party te spoil en was die enigste non BMW ryer daar met haar TA.

1. Herman – Riebeeker
2. Hannerie – “Auntie Riebeeker”
3. Fanie – Fixer
4. Julia – Hummingbird
5. Pierrie – Wilddog membership pending
6. Hilsa - Wilddog membership pending
7. Francois – Stofdonkie
8. Ingrid – Country Gal
9. Cindy – Moon"c"hicken
10. Cobus - Pote

Dag 1
Ons bestemming vir die dag was Graaf-Reinet. Ek Donkiekop en Country Gal het Vrydag oggend vroeg begin en via R62 gery.
Ons eerste stop was naatuurlik by Toys for Us (Ronnie’s sex shop)
P1090971800x600.jpg

en vandaar na De Rust waar ons midag ete by die Pienk Olifant gekoop het
P1090975800x600.jpg

en heerlik gaan geniet het in Meiringspoort.
P1090979800x600.jpg
P1090976800x600.jpg

Vandaar was dit so bietjie grondpad met die R407 tot in Willowmore
P1090982800x600.jpg
P1090981800x600.jpg
P1090983800x600.jpg
P1090980800x600.jpg

wat ons geneem het na Graaf-Reinet. Die res van die groep het weer by ons aan gesluit by Beervleidam.
P1090987800x600.jpg
P1090986800x600.jpg
P1090984800x600.jpg
P1100002800x600.jpg
P1100001800x600.jpg

 
Top