Kampering in die Waterberge

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

SuperDave

Race Dog
Joined
Apr 20, 2006
Messages
654
Reaction score
0
Location
Centurion
Bike
BMW F650GS / Dakar
Ek's opsoek na 'n lekker camping spot in die Waterberge...!

Hierdie is wat ek in gedagte gehad het:

-  Dalk teen 'n rivier tussen die berge of 'n rivier naby waar mens kan gaan sit
  en chill.
-  Bosserig met mooi views.
-  Gee nie veel om vir swembad, as daar is is dit 'n bonus.  Bar is dalk meer belangrik!  ;D
-  Ek moet kan pillion soontoe...SWAMBO is glad nie gemaklik met die grond nie so as
  daar grond is moet dit moerse mooi grond wees!  ;)


Eintlik soek ek net 'n mooi plekkie wat ek mag ingaan met 'n bike...!  :thumleft:

Enige iemand met idees?  DeepBass...?

Hope dankie! 
 
Top