Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Weskus af na Agulhas en Route 62  (Read 1274 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline GO GIRL

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 950 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,512
Re: Weskus af na Agulhas en Route 62
« Reply #20 on: May 06, 2012, 06:09:42 pm »
What a lekka trip.... and esp seeing the home turf in Cape Town and my favourite drrinking
hole - Blue peter!!!

Lekka one guys :biggrin:
 

Offline HB 9

Re: Weskus af na Agulhas en Route 62
« Reply #21 on: May 07, 2012, 06:18:12 pm »
Suid-Afrika is darem 'n mooi land! Dankie vir die lekker lees, mooi foto's en sterkte vir jul volgende trip!  :thumleft:
Tread lightly
 

Offline oo7

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: USA
  • Posts: 1,482
Re: Weskus af na Agulhas en Route 62
« Reply #22 on: May 07, 2012, 06:45:46 pm »
Nice trip & RR, BAJ - Soos die ouens opgemerk het - ons het darem `n ONGELOOFLIKE mooi land

Die fotos wat jy van jou helmetcam(?) af geneem het is baie impressive vir `n videokamera - is dit screenshots wat jy neem na die tyd van die video of is dit `n foto wat jy self neem? (Anders gestel - kan jou videokamera stilfotos neem?)

Watse kamera is dit?

Thanks
« Last Edit: May 07, 2012, 06:49:26 pm by oo7 »
 

Offline JMOL

  • The Mayor of Mopani
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 4,363
  • Thanked: 76 times
  • East London
Re: Weskus af na Agulhas en Route 62
« Reply #23 on: May 07, 2012, 07:42:31 pm »
Dis nou sommer 'n lekker trip.

Dankie vd post
Life is hard - even harder if you are stupid.
 

Offline Loneman

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 692
  • Thanked: 5 times
  • Do no harm ( ....but take no shit)
Re: Weskus af na Agulhas en Route 62
« Reply #24 on: May 08, 2012, 10:33:18 am »
Thanx almal vir die posts.Ja ons het darem 'n mooi land en die beste is dat daar nog baie plekke is waaraan ek kan dink waar ek nog nie was nie, so kan nie wag vir die volgende trip nie.

Carrots, nee ongelukkig nie. My aanvanklike plan was om te kamp maar soos die maters bygekom het is my planne laat vaar. Meeste ouens was nie gegear vir kamp nie so maar plek gesoek om te le as ons daar gekom het. Verblyf was enige iets van R200 tot R590 per nag vir alleen in 'n hotel kamer, dan weer by Kleinplaas het chalet ons so elkeen R160 per nag gekos. Dit was maar ons snorkers wat die enkel kamers gevat het maar van die ouens het gedeel wat darem weer baie goedkoper was. My verblyf as ek vinnig 'n som moet maak was ongeveer R3800 waarvan meeste ontbyt ingesluit het. Wat petrol aan betref wat ek wel agtergekom dat die panniers 'n groot verskil maak maar nie regtig boek gehou nie so ook nie vir kos en drank.

oo7, ek gebruik die Hero Pro(Naked) Camera en dit is screenshots van die video. Jy kan die kamera instel dat hy ook elke minuut of so 'n foto neem. Hoop dit help.

JMOL, geantwoord op jou pm.
« Last Edit: May 08, 2012, 10:34:19 am by BAJ »
 

Offline Kerritz

  • KTSSSSK!
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,626
  • Thanked: 50 times
  • What a SUPER-loss....DAMMIT man!
Re: Weskus af na Agulhas en Route 62
« Reply #25 on: May 08, 2012, 11:42:15 am »
Thanks!!

Ek doen so 2 of 3 lang trips per jaar...almal langer as 10 dae of so. Ek hou self ook nie baie detailed stats nie....en ek het gewoonlik net in B&B's gebly wat die kostes natuurlik baie opjaag. Op my laaste trip met Jupiter het hy my begin leer van kamp, die regte kit, wat om saam te vat en wat nie. Elkeen het sy eie voordele en nadele...maar as jy meestal kamp en so elke 3de dag in 'n lekker bed slaap en bietjie klere kan was bring dit die kostes natuulik baie af.

Meeste kamp plekke sal jou tussen 50 en 'n 100 bokke kos en as jy goed kies en beplan kan jy baie waarde vir geld kry. Ek sal eerder 15-20 dae toer en 90% van die tyd kamp as 5 dae en net in B&B's bly. En nou verwys ek uit die aard van die saak net na 'n finansies oogpunt uit.

Petrol is op enige trip seker maar altyd jou duurste uitgawe (500kms per dag travel) op enige trip behalwe as jy nou in baie duur hotels gaan bly en goed.

Om tent in die reen en modder op of af te slaan is 'n kak job...niemand laaik dit nie...en as dit dag na dag reen en jy en jou klere bly nat....kan die tent maar op die bike bly.

Nogmaals dankie vir die deel.  :thumleft:
« Last Edit: May 08, 2012, 12:56:43 pm by Carrots »
Vorige skoeters: XT660E, TL1000R, 2006 R1200GSA, 2010 R1200GSA 30 Years Anniversary, CRF450R, CRF450X, DRZ400SM, 950 Adventure, 990 SuperDuke (ISM) 2012 R1200GS Triple Black, F800GS, Wolskoeter!

Kaapse Jelly Tot!
 

Offline Loneman

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 692
  • Thanked: 5 times
  • Do no harm ( ....but take no shit)
Re: Weskus af na Agulhas en Route 62
« Reply #26 on: May 08, 2012, 12:54:36 pm »
Thanks!!

Ek doen so 2 of 3 lang trips per jaar...almal langer as 10 dae of so. Ek hou self ook nie baie detailed stats nie....en ek het gewoonlik net in B&B's gebly wat die kostes natuurlik baie opjaag. Op my laaste trip met Jupiter het hy my begin leer van kamp, die regte kit, wat om saam te vat en wat nie. Elkeen het sy eie voordele en nadele...maar as jy meestal kamp en so elke 3de dag in 'n lekker bed slaap en bietjie klere kan was bring dit die kostes natuulik baie af.

Meeste kamp plekke sal jou tussen 50 en 'n 100 bokke kos en as jy goed kies en beplan kan jy baie waarde vir geld kry. Ek sal eerder 15-20 toer en 90% van die tyd kamp as 5 dae en net in B&B's bly. En nou verwys ek uit die aard van die saak net na 'n finansies oogpunt uit.

Petrol is op enige trip seker maar altyd jou duurste uitgawe (500kms per dag travel) op enige trip behalwe as jy nou in baie duur hotels gaan bly en goed.

Om tent in die reen en modder op of af te slaan is 'n kak job...niemand laaik dit nie...en as dit dag na dag reen en jy en jou klere bly nat....kan die tent maar op die bike bly.

Nogmaals dankie vir die deel.  :thumleft:

Stem 100 % saam, kan baie goedkoper wees deur meestal te kamp en so nou en dan 'n behoorlike bed en skrop te kry. Bring jou ook natuurlik nader aan die natuur, mens moet net die regte kamp toerusting he.
 

Offline Hitman

Re: Weskus af na Agulhas en Route 62
« Reply #27 on: May 10, 2012, 03:31:03 pm »
Baj, dankie vir die RR
Ek is al so lank gestrand, ek het amper vergeet ek het 'n fiets.
Beste ding om nou te doen is om my in hierdie tipe RR te verlustig.  :thumleft:

Ek wonder net hoekom julle nie Montagu Pas gedoen het in plaas van Outeniqua Pas nie? Nie so vinnig, maar so mooi!!  ???
Honda MBX 50 "sold"
Yamaha XT 250 "sold"
Bajaj XCD 125
BMW 1200 GS
 

Offline Loneman

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 692
  • Thanked: 5 times
  • Do no harm ( ....but take no shit)
Re: Weskus af na Agulhas en Route 62
« Reply #28 on: May 11, 2012, 08:12:41 am »
Hitman, ek wou bitter graag die Prince Alfred Pas doen maar die ouens wou oor die Outeniqua Pas George toe, so maar daarby ingeval. Maar ek sal hom nog gaan doen, so ook die Montagu Pas.