Spookdorp trip

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

bosparra

Race Dog
Joined
May 5, 2011
Messages
648
Reaction score
0
Location
Barberton
Bike
BMW R1200GS Adventure
Ons het weer Saterdag gery en die Spookdorp verder gaan verken. Hierdie keer by die ou gholfbaan gaan braai. Die manne en die girls het dit baie geniet. `n Paar KTM`s, Beemers en Truimph`s...as iemand weer via Bulembu grenspos Swaziland toe gaan, doen jouself `n guns en draai Diepgezet af, 12 km grond en gaan besoek die ou dorpie. Pragtig!
 

Attachments

  • Ms1.jpg
    Ms1.jpg
    134.8 KB · Views: 216
  • Ms2.jpg
    Ms2.jpg
    106.2 KB · Views: 214
  • Ms3.jpg
    Ms3.jpg
    173.6 KB · Views: 214
  • Ms4.jpg
    Ms4.jpg
    172.9 KB · Views: 213
  • Ms5.jpg
    Ms5.jpg
    126.3 KB · Views: 217
  • Ms6.jpg
    Ms6.jpg
    147.4 KB · Views: 215
Top