680
Puppy
HR laat weet ek moet verlof vat of van die dae verbeur.
Sit toe verlof in van die 16 de april tot die 4de mei.
Die plan was om die 17 de tot op Winterton te ry en Sani die 18 de te ry.
Soos gewoonlik werk my plan nie en die volgende gebeur: