Grenspad tussen Zim en RSA?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

subie

Bachelor Dog
Joined
May 20, 2008
Messages
11,257
Reaction score
694
Location
Uitenhage
Bike
Honda XR125L
Hello Vriende
Dit lyk vir my of daar so n grondpad al met die Limpopo rivier aan die SA kant tussen Zim en SA loop . Ek het so deur die RR's gegaan maar kry niks waar iemand hierdie pad gaan ry het nie. Droom van om so n pad te gaan ry so vanaf Beitbrug omgewing tot onderkant van Nam as mens kan.Weet iemand dalk iets van die pad?? Openbare pad of meestal privaatgrond??
:ricky:
 
Top