Moer cool....watse werk doen jy dat so lekker kan rond kerjakker in die dag? 
Ek werk vir myself - die pay is maar shitterig, maar die voordele moer goed

Moes my laaitie op Simonstad gaan haal het, hulle het gistermiddag met 'n Strike Craft van Saldanha na Simonstad gevaar
In die week ook in die duikboot tot op 50 meter gesak - was blykbaar maar 'n kotserige ondervinding onder die water - moes ook seewater drink wat op 50 meter onder die oppervlak getap is - een of ander tradisie