Vintage_Mania
1979 Honda CB400T
Al die honde met R's praat van die regte "kicking procedure". Nou hoekom verduidelik een van julle R manne nie bietjie wat die trick is nie. En sommer die ander ouens ook wat bangers ry of gery het. Wat was jou starting procedure? Op my DR500 was die trick as volg: trek die de-comp lever en los hom. Dan trap jy die kick-starter stadig deur tot die de-comp self terug "klick", laat die starter opkom en dan laat wiel jy. First time every time.