WD Gauteng Bash van Bloem en terug...

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

renoster

Pack Dog
Joined
Jul 28, 2006
Messages
200
Reaction score
0
Location
bloemfontein
Bike
BMW R1150GS
Hier ek besig om reg te maak
Vrydag oggend




ek het vergeet dat ek min petrol het en het maar kans gevat van my huis na Winburg gery en verbaas my ry 5 liter tot in Winburg (120km)en tenk volgemaak jammer vergeet van pic neem

Hier is dit 2ure later so 5km anderkant Kroonstad stop ons vir ete en te drink






sjoe dis warm dag en flippen warm innie tent agter my maak ek die tent effens oop vir koeler lug


neee neeee neee ek is op dieet .........



maar ek is honger  ;D


hier stop ons vir koue koeldrank by die laaste tolhek (grasmere tolhek dink ek)





toe begin my kraantjie lek en toe maak ek maar die kraantjie oop  ::) en hoop die boompie oorleef dit....


Hier hou ama ride hom as speedcop en beheer die verkeer en beduie om te ry  daar oornag ons by ama ride....



hier is ek besig om te braai ...hoop die vleis was gaar...en kuier heerlik...







 
Top