ADV. RIVER rally

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Fenderbender

Race Dog
Joined
Oct 7, 2006
Messages
4,057
Reaction score
250
Bike
BMW R1200GS Adventure
Dankie Kosie , Loret en vriende vir n baie lekker naweek daar by julle . Die getalle was nou nie wat dit moes wees nie , maar dit was baie lekker . Soms is so klein groepie ryers baie meer gesellig saam .

Volgende jaar maak ons dit n grote . Daar was net te veel lekker ryplek en speelplek om dit te mis . Dalk die geheim van so lekker dag . Almal of meeste het die roete gery en dan was daar stoppe met genoeg speelplek vir die manne wat nie wou rus of n biertjie nuttig nie . Nodeloos om te sê dit het groot sports afgegee .

Mapsource het darem van die aksie kon vaslê , letterlik en figuurlik .

 

Attachments

  • DSCN0082.jpg
    DSCN0082.jpg
    134.8 KB · Views: 428
  • DSCN0085.jpg
    DSCN0085.jpg
    205.8 KB · Views: 427
  • DSCN0097.jpg
    DSCN0097.jpg
    239.3 KB · Views: 424
  • DSCN0098.jpg
    DSCN0098.jpg
    206.4 KB · Views: 429
  • SAM_1014.JPG
    SAM_1014.JPG
    163.9 KB · Views: 408
  • DSCN0081.jpg
    DSCN0081.jpg
    176.6 KB · Views: 431
Top