Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Fork savers  (Read 744 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Sandban(g)k

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Free State
  • Posts: 1,814
  • Thanked: 17 times
  • Bultfontein
Fork savers
« on: May 27, 2012, 08:21:01 pm »
Het iemand al fork savers opgesit?

Is dit die moeite werd, en hoe de hemel kry mens hulle op?
 

Offline Herman24

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XR650R
    Location: Western Cape
  • Posts: 586
Re: Fork savers
« Reply #1 on: May 28, 2012, 02:29:11 pm »
Ek weet mens kry die wat jy omsit en met velcro vasmaak maar ek dink nie dis die beste idea nie. Kan net nie sien hoe dit sal hou nie. Anders seker maar forks af en slide oor.
 

Offline Reinhardt

  • Newbie
  • *
  • Bike: BMW F800GS
  • Posts: 36
Re: Fork savers
« Reply #2 on: May 28, 2012, 09:13:51 pm »
Ek het dit steeds op my YZ, maar het dit altyd opgehou, en met een outride agtergekom bike ry glad nie lekker nie. Met vurk diens het die seels, ens glo erg geroes, en baie water deurgelaat. Ek trek myne nou maar op, en as ek gaan ry, skuif ek dit oor, veral sand.
 

Offline netrom

  • Vendors
  • Member
  • **
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Western Cape
  • Posts: 218
  • Thanked: 5 times
  • Vendor
Re: Fork savers
« Reply #3 on: May 22, 2018, 06:18:31 pm »
Howzit.

i know this was a long time ago but if you are still looking for protection for your seals then try Fork Socks (www.rollbarcovers.com) they also come with a velcro closure, so you don't have to remove the whole  shock  :thumleft:
 

Offline David.H

Re: Fork savers
« Reply #4 on: June 01, 2018, 04:56:19 pm »
Looks good