Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Yamaha Team Promo & Demo day  (Read 467 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Dwerg

Re: Yamaha Team Promo & Demo day
« Reply #20 on: May 29, 2012, 02:00:10 pm »
Ek ry nie grond met my bakkie nie......... :imaposer:

Ja etter....wat het jy gedink?

OK Dan sal ek julle daar kry... kan nog nie grond ry met hierdie gestremde armpit van my nie... Ek Kom eintlik maar nes Dwerg om te Kom Kyk en bier te drink...

Ek gaan ook teer ry. Gaan sommer eers 'n draai by Que Sera maak en van daar af ry

Klomp moffies!!  :pot:

OK miskien moet ons dan maar vir WP vergesel op sy 1ste behoorlike ride weer.......netnou slet hy weer neer of iets.  :peepwall:

Moet ek n 1st aid kit saam bring, dalk het WP bietjie hulp nodig? :pot:

SÍ die een wat natuurlik NOOIT val nie
Current: KTM 690R
Previous: KTM 790ADV, 640ADV, 950ADV, 250XCW BMW F650GS Single, F650GS Twin, F800GS, G450X, R50/2 Honda CRF450X, CRF230 x 2, VFR400 NC30, Z50 Mini Trail Yamaha BWS100 x 2, LB80 Chappy
 

Offline cocky

  • Ryyyyyy net ASFB.
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,158
  • Thanked: 118 times
  • DILLIGAF
Re: Yamaha Team Promo & Demo day
« Reply #21 on: May 29, 2012, 02:03:05 pm »
Ek ry nie grond met my bakkie nie......... :imaposer:

Ja etter....wat het jy gedink?

OK Dan sal ek julle daar kry... kan nog nie grond ry met hierdie gestremde armpit van my nie... Ek Kom eintlik maar nes Dwerg om te Kom Kyk en bier te drink...

Ek gaan ook teer ry. Gaan sommer eers 'n draai by Que Sera maak en van daar af ry

Klomp moffies!!  :pot:

OK miskien moet ons dan maar vir WP vergesel op sy 1ste behoorlike ride weer.......netnou slet hy weer neer of iets.  :peepwall:

Moet ek n 1st aid kit saam bring, dalk het WP bietjie hulp nodig? :pot:

SÍ die een wat natuurlik NOOIT val nie
Praat security hok boy! :middlefinger:
Just because your past did not turn out like you wanted it to does not mean your marriage will not be better than you ever imagined it could be.
Die Kaapse Hoender!
 

Offline ETS

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 1290 Adventure S
    Location: Northern Cape
  • Posts: 6,309
  • Thanked: 38 times
  • Die Punda van Prieska
Re: Yamaha Team Promo & Demo day
« Reply #22 on: May 29, 2012, 02:07:34 pm »
Ek ry nie grond met my bakkie nie......... :imaposer:

Ja etter....wat het jy gedink?

OK Dan sal ek julle daar kry... kan nog nie grond ry met hierdie gestremde armpit van my nie... Ek Kom eintlik maar nes Dwerg om te Kom Kyk en bier te drink...

Ek gaan ook teer ry. Gaan sommer eers 'n draai by Que Sera maak en van daar af ry

Klomp moffies!!  :pot:

OK miskien moet ons dan maar vir WP vergesel op sy 1ste behoorlike ride weer.......netnou slet hy weer neer of iets.  :peepwall:

Moet ek n 1st aid kit saam bring, dalk het WP bietjie hulp nodig? :pot:

SÍ die een wat natuurlik NOOIT val nie

Cocky/Rooster val??????? Net in die Noordkaap moddersnot!!!!!
If i had to explain you would not understand anyway......
 

Offline WP

Re: Yamaha Team Promo & Demo day
« Reply #23 on: May 29, 2012, 03:03:06 pm »
Eerder side wheels.......... :peepwall:

Duidelik het Jy vergeet wat gebeur het na ek Dit Laas gese het....

Ek ry nie grond met my bakkie nie......... :imaposer:

Ja etter....wat het jy gedink?

OK Dan sal ek julle daar kry... kan nog nie grond ry met hierdie gestremde armpit van my nie... Ek Kom eintlik maar nes Dwerg om te Kom Kyk en bier te drink...

Ek gaan ook teer ry. Gaan sommer eers 'n draai by Que Sera maak en van daar af ry

kink soos 'n plan... maar julle hoef nie teer te ry omdat ek Gaan nie, maar ek waardeur die gesture.

Que sera beteken natuurlik vroeg opstaan... Dit Gaan nogal moeilik wees na Saterdag se rugby... maar ek is in.
 

Offline Dwerg

Re: Yamaha Team Promo & Demo day
« Reply #24 on: May 29, 2012, 03:15:39 pm »
kink soos 'n plan... maar julle hoef nie teer te ry omdat ek Gaan nie, maar ek waardeur die gesture.

Que sera beteken natuurlik vroeg opstaan... Dit Gaan nogal moeilik wees na Saterdag se rugby... maar ek is in.

Dis nie asof daar in elk geval 700 berg passe tussen PTA oos en Zwartkops is nie
Current: KTM 690R
Previous: KTM 790ADV, 640ADV, 950ADV, 250XCW BMW F650GS Single, F650GS Twin, F800GS, G450X, R50/2 Honda CRF450X, CRF230 x 2, VFR400 NC30, Z50 Mini Trail Yamaha BWS100 x 2, LB80 Chappy
 

Offline bud500

  • Moderator
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 4,685
  • Thanked: 25 times
Re: Yamaha Team Promo & Demo day
« Reply #25 on: May 29, 2012, 03:20:20 pm »
Fokkit! My bike sal seker eers oor n week ry....
May the bridges I burn light the way...
 

Offline Dwerg

Re: Yamaha Team Promo & Demo day
« Reply #26 on: May 29, 2012, 03:21:30 pm »
Fokkit! My bike sal seker eers oor n week ry....

Ek sal jou lift  :imaposer: :imaposer:
Current: KTM 690R
Previous: KTM 790ADV, 640ADV, 950ADV, 250XCW BMW F650GS Single, F650GS Twin, F800GS, G450X, R50/2 Honda CRF450X, CRF230 x 2, VFR400 NC30, Z50 Mini Trail Yamaha BWS100 x 2, LB80 Chappy
 

Offline Kerritz

  • KTSSSSK!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,556
  • Thanked: 34 times
  • What a SUPER-loss....DAMMIT man!
Re: Yamaha Team Promo & Demo day
« Reply #27 on: May 29, 2012, 03:22:25 pm »
Fokkit! My bike sal seker eers oor n week ry....

Ek sal jou lift  :imaposer: :imaposer:

Op wat.....'n Caterpillar............ :peepwall: :pot: :imaposer:
Vorige skoeters: XT660E, TL1000R, 2006 R1200GSA, 2010 R1200GSA 30 Years Anniversary, CRF450R, CRF450X, DRZ400SM, 950 Adventure, 990 SuperDuke (ISM) 2012 R1200GS Triple Black, F800GS, Wolskoeter!

Kaapse Jelly Tot!
 

Offline WP

Re: Yamaha Team Promo & Demo day
« Reply #28 on: May 29, 2012, 03:48:27 pm »
Fokkit! My bike sal seker eers oor n week ry....

Ek sal jou lift  :imaposer: :imaposer:

ek is seker daar is genoeg dodgy karakters hier tussen die honde wat jou ignition sal kan jippo.... :peepwall:
 

Offline Mark Hardy

  • Forum Vendor
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 950 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 9,386
  • Thanked: 3 times
Re: Yamaha Team Promo & Demo day
« Reply #29 on: May 29, 2012, 03:59:03 pm »
See you guys there  :thumleft:

What time you guys getting there.