Uil, ons gaan jou definitief aanvat op die offer. Volgende keer as ek saam met jou gaan pillion ry, sal ek egter eers seker maak dat Me. Uil ook in die pakkie is. Daai perd van jou het 'n sterk hand nodig om hom in toom te hou...
Groweeblaar, as daai lyntjies nie in riviere verander het teen volgende naweek nie, is ek definitief in... Dit lyk asof ons 'n paar van dieselfde paaie sal ry as wat ons met Uiltjie se trip 'n ruk gelede gedoen het. Lekker...
I haven't had time to post my photos from Uiltjies last trip and you're already talking about the next one.
Just a few "late entry" images from our day out:
Uiltjie, pretty impressive turn-out for your Overberg trip. Please add myself & KatVis (riding pillion), if you don't mind. We can't wait.
Nicki, we'll be leaving from Hermanus and will go up the H&A valley. Join us if you can get away.