Hi julle, nog n Witbanker, ongelukig bly ek nie meer in die "omgewing" nie. Ek kom weer in November in Witbank by my ouers,fam en vriende n draai maak. Laat weet asb of julle iets beplan, dalk kan kom oe wys en bietjie gesigte by die name sit :3some: