Recent content by 680

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. 6

    Namibia Augustus 2012

    https://www.youtube.com/watch?v=PlTzlCGr-Qw&feature=youtube_gdata_player
  2. 6

    Namibia Augustus 2012

    Nog links na videos https://s1149.photobucket.com/albums/o584/krvm/?action=view&current=6a9c258c.mp4 https://s1149.photobucket.com/albums/o584/krvm/?action=view&current=69c78da8.mp4 https://s1149.photobucket.com/albums/o584/krvm/?action=view&current=43a9f3bb.mp4
  3. 6

    Geforseer om te ry

    Het dit gedoen met met die foon toe ek gery het en het baie gesukkel met sein. Dit is nie klaar nie, sal dit seker nou moet klaar maak
  4. 6

    Geforseer om te ry

    Ly nou nog aan die skok . Moes toe maar Namibia toe gaan vir terapie
  5. 6

    Right Around Africa

    Niks het tot dusver jou spoed gebreek nie, en daar gaan niks in die toekoms ook nie. Sien uit om te hoor hoe jy verder vorder.
  6. 6

    Namibia Augustus 2012

    Hier is n link na video van die pont by Sendelingsdrif https://s1149.photobucket.com/albums/o584/krvm/?action=view&current=c9fd812c.mp4
  7. 6

    Namibia Augustus 2012

    Die dag toe ek so gesukkel het tussen Helmeringhauzen en Sesriem het daar n 660 Tenere verby gekom, natuurlik het hy verby gevlieg, omdat ek nie reg gery het nie. Kry die ou toe weer in Stampriet. n Fransman wat die fiets gehuur het by Helderberg Yamaha in Somerset Wes. Weereens kon ek nie...
  8. 6

    Namibia Augustus 2012

    Die kostes het gewissel van R450 ppn tot R600 ppn. By Mirage Spa was dit R1300 en het aand ete en ontbyt ingesluit, by Helmeringhauzen hotel en by WhiteLady lodge Brandberg ook. Het in Windhoek by die Safari hotel lang Eros lughawe geslaap en in Gochas by Stoney ridge hotel. In Walvisbaai het...
  9. 6

    Namibia Augustus 2012

    Hier is nog n paar foto's van die eerste 4 dae.
  10. 6

    Namibia Augustus 2012

    Jorust , sterkte met jou trip, ek dink jy is die enigste persoon op die forum wat jou drome uitleef. Het net eendag in Junie besluit dat ek moeg is om elke dag te stres oor iemand anders se probleme en bedank. Maak toe die 20 ste Julie klaar en die 26 vertrek na Port Nolloth en daar het die...
  11. 6

    Namibia Augustus 2012

    Dag 5 is van Walvis tot Brandberg White Lady Lodge. Het die eienaars in Desember ontmoet en gedink dit is n goeie tyd om by hulle n draai te gaan maak. Bly 2 aande daar om wasgoed te laat was. 0om Foe-rie hierdie land het my omsingel en ingesluk, ek wil graag daar gaan bly.
  12. 6

    Namibia Augustus 2012

    Dag 3 is van Helmeringhauzen na Sesriem. Ek het lekker gesukkel omdat ek stadig wou ry en bly sit het. Dit neem my omtrent 7 ure om die +- 230 af te le. Slaap by LA Mirage Spa omdat dit die eerste slaap plek is wat ek sien, en net wou rus.
  13. 6

    Namibia Augustus 2012

    Dag 2 van Rosh Pinah tot Helmeringhauzen
  14. 6

    Namibia Augustus 2012

    Was in Port Nolloth om vriende wat in die Rigtersveld was te ontmoet. Besluit om ook Namibia toe te gaan en reel vir die dokumente om die fiets oor die grens te vat. Kry dit die 31 Ste Julie en die Namibia trip begin die 1ste Augustus. Dag 1 is van Port Nolloth tot Rosh Pinah
  15. 6

    Wild Dog get together at Patman's

    Will not attend
Top