Moenie dat die voete wat nie raak nie hom stop om bike te ry nie. My jongste het leer ry sonder dat hy kon raak, moes net bly beweeg en as hy wil stop dit doen waar iemand hom en die bike kon vang. Was darem so klein gras veldjie en die slag of wat, wat hy om geval het was meer n leerskool dat...
AcidSam
Sal dalk die lotjie wees, https://wordriders.wordpress.com/ Is asgv van hulle dat ek bike moes kry.
Ja dit lyk of dit hulle kan wees. Maar dan sien ek iemand vra ook daar :
"What is the difference between yours and Gideons?"
So dalk is daar twee soorgelyke goed?
Daar was so ruk terug n ou van die Gideons by ons kerk om oor hul werk te praat en het ook iets genoem van n nuwe ding wat hulle vrywilligers met motorfietse gebruik om bybels te versprei maar ek kry nou niks daaroor op hul web blad nie. Het gehoop een kan die ander dalk help.
Ek verstaan nie mooi nie. Hoekom het jy so ver gery om 'n deposito te betaal? Het jy die fiets fisies gesien en of test drive gegee voordat jy betaal het? Het jy die VIN nommers etc van die papiere vergelyk met dit wat op die bike is?
Included is a pic off mine on the Dakar and tyre pressure of 2.1bar
New at approx 500km
and used approx 3000-4000km (I didn't record it accurately) I dont expect the tyre to last that long but is shows small cracks which don't bother me.
so forget about the little cracks and ride it