Ja julle kan maar vir daai twee varkboere gaan kuier - vyfminute op die plaas en jy voel soos 'n besonderse naby familielid. Het self 'n heerlike naweek saam met hulle gehad
I can associated with this RR. Been tgere at the beginning of December. From Himeville we went to Rhodes via Naude's Nek and then Back to Twanetoria via Bethlehem
Baie mooi RR Oetie/Riana. Ek en my vrou was en is bevooreg om dit al dertigjaar lank al te doen. Somtyds net 1 trip vir die jaar anderkere meer afhangende van omstandighede. Ons doen die tent ding en gewoonlik hier teen die einde van die toer dan bederf ek haar met 'n lekker hotel/gastehuis...
TR lekker RR laat my bek :drif:. Tyd dat ek weer kom kuier in die Suidkaap. As jy dalkies nie weet hoekom daai ouens afstand tussen jou en hulle gesoek het nie, vra ek sal jou die regte antwoord gee.
Plottie very nice. I did more or less the same in 2008. Swaziland, Mozambique, Malawi, Zambia and Botswana. We stayed at a very nice place in Vilankulos and had no bad experience anywhere on the trip.