Baie dankie julle ja dink soos wat 'n mens aangaan dan gaan jy sien wat jy nodig het. Mens wil ook nie te veel gewig op sit veral as jy tegnies gaan ry daai 1100 is vir my baie mooi agter as die luggage rack af is maar dit is nie prakties nie. Kan 'n mens as jy 'n androit foon het die sagteware...
Hi everyone i am in the marked to buy a CRF1100 small tank...... Die fiets het net crashbars op maw mens gaan die nodige goed weer moet koop.
Wat sal julle se is belangrik om op tesit dalk die eerste 5 goed. Dankie
I enjoy this R&R sososo much at night I put my headphones listern to some special music with the roar of the bikes thank you for this done in a taste of enjoyment