Toe ons die naweek op Barrydale was het ek gevra oor Warmwaterberg Spa. Hulle het in die dorp gese dat die spa dalk eers volgende jaar gaan oopmaak. Jammerte, ek en die vrou is nogal lief om daai kant toe te mik hierdie tyd van die jaar. So dalk is dit ook maar n geval van later weer oopmaak met...
Een van my kliente het vanoggend ingestap en vertel van n moontlik gesteelde 690 wat in die Strand staan by n verdagte ou. Die ou is werkloos en die fiets se ignition drade is geknip. Die fiets het klaarblyklik +- 6000km op. PM my as dit moontlik joune kan wees om kontak te maak.
Ek het n soortgelyke probleem gehad met 2017, 1200 GSA en nou ook met my 2019, 1250 GSA. Elke nou n dan as ek die bike wil start gee die starter net n lui 1 of 2 swaaie. Sodra dit gebeur dan kom die heated grips se liggie vanself op die dash aan op altwee bikes. In die 1200 sowel as die die 1250...
Ag jong jy leef een keer. As hy so met jou praat moet mens maar 'n plan maak. Dit kos ook nie veel om jou vrou te oortuig as sy eers op die RT gery het nie. Die helse klomp pakplek het myne finaal oorreed. Kyk my vrou neem al wat 'n ding is saam........ die tank bag is al wat ek kry. Tog bly dit...
Ek het die RT so twee jaar terug gekoop en is die derde eienaar. Die vorige eienaar 'n ouer persoon moes vir 'n operasie gaan wat sou maak dat hy nie mee die fiets sou kon ry nie. Hy het toe maar besluit om te verkoop. Die eerste eienaar het klaarblyklik in die buiteland gewerk en is grootliks...