https://afrikanerslim.wordpress.com/2012/10/16/16072011-on-the-road-again-na-na-na-na-on-the-road-again/
Vir die een met foto's - van nou af sal ek my alles gee om die foto's in die forum in te boender.
Ekt noueers gesien hoe om die foto's op te sit, maar alles op die oorspronklike blog. Sal probeer om volgende een "reg" te doen.
https://afrikanerslim.wordpress.com/2012/09/26/09112010-trip/
16/07/2011: On the Road again, na na na na, on the road again..
Posted on Oktober 16, 2012 by afrikanerslim
Hello Julle
So slaan ek weer die pad, die slag groei die groupie tot 3 met Danie en Michael wat die trippie saam met my aanvat. Rofweg het ons idee waar ons gaan ry, maar aangesien dit...
Hello Slagvelders
Lange die slag en ek het dit regtig probeer verkort, daar is soveel meer. Deel daarvan het ek op pad geskryf en deel tuis, geniet of delete – keuses, keuses – al wat ons het:
Yo, hier sit ek nou in die Tankwa Karoo, voor 'n tent op 'n koppie en kyk uit oor ongerepte aarde...