Recent content by AGTEROS

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. A

    Angola,2011-Wilde weste op sy beste!Fluit-fluit, storie is uit!

    Het nou eers teruggekom van Kaokoland.Die Kamakazi-Bikers se ek is n proffesionele vakansie houer.Nou ja as jy kan kan jy.'n Man moet maar die tyd gebruik want dit raak min op my ouderdom. Dit was n onvergeetlike ervaring om saam met die manne dit te kon doen.Dankie vir alle hulp en...
  2. A

    West Coast Explorer 2009 (added pics 20090805)

    Lekker om saam met n klomp manne oorlog toe te gaan wat se koppe reg aangeskroef is.Net jammer die Oom was nie self daar met 1200 GSA nie.Baie dankie vir n lekker trip .Wag vir volgende een.
Top