Hi Polo
Askuus man, ek is nuut hier en het nie n clue hoe om myself voor te stel nie....
Ek het my 1200GS verkoop en sit met kontant. Waar bly jy, en wat is minimum wat jy sal aanvaar?
baie dankie vir jou hulp met daai info... dit gee my ook 'n goeie idee wat aangaan in die mark. Ek sal my prys bietjie aanpas of naaste aanbod maak...
voorspoed daai kant.
:thumleft:
Hi Fantie11
1) Wat kos die steering damper nuut.
Ek het in die week 'n prys by "Wold of Accessories" gekry om te kyk waarvoor ek dit kan adverteer... Die "Scott's Steering Damper kos R5000.00 en dan moet jy 'n "mounting kit en tower" ook nog koop wat R2800.00 kos... So nuut kos dit R7800.00 en...
HI ALMAL
EK WIL MY "OHLINS STEERING DAMPER & MOUNTING KIT" WAT OP MY BMW R1200GS WAS VERKOOP.
DIT KAN OP ANDER BIKES OOK PAS. JY GAAN DAN NET 'N ANDER MOUTING KIT MOET KRY WAT BY JOU BIKE PAS...
DIT IS IN 'N PUIK TOESTAND EN EK SAL DIT VIR ENIGE ADVENTURE TIPE OF OFF ROAD BIKE AANBEVEEL...