Ek het so een en hy werk baie lekker. Hy het net genoeg plek as jy sy straps langer maak vir 'n dag trip se snacks en het plek vir jou beursie ens. En 'n baie groot prop, lekker as jy wil ys insit!
As jy niks insit nie en sy straps styf maak is hy lekker klein en jy voel hom skaars op jou rug...
Manne
Ek het in Desember 'n advertensie gesien van een van die honde wat akkomodasie naby die Gariep op die N1 oopgemaak het, kan iemand my dalk na hom verwys asb?
Ons is opsoek na slaap plek vir so 6 manne vir Saterdag aand.
Groete
Antonie