Recent content by AJF

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. A

    WANTED: Garmin Oregon 550 mount

    Ek is opsoek na n Garmin Oregon 550 'mount'. Weet iemand dalk waar ek so iets in die hande kan kry?
  2. A

    2016 R1200GS Adventure - SOLD

    Is hy nog beskikbaar?
  3. A

    FS - 2014 MODEL KTM 1190

    Hallo daar. Is daar n nr wat ek jou kan kontak. N pel van my stel dalk belang.
  4. A

    Speedo Correction Disks

    How much for a set?
  5. A

    Scotts steering stabilizer

    Manic ek het nou net met Rad gepraat en hulle sê hulle sal hom vir jou gee vir R8000. Hoop nie jy het klaar oorbetaal nie. Jy kan darm so bietjie spaar lol. Bel vir Rad en praat met Shaun by parte.
  6. A

    Scotts steering stabilizer

    Plesier  :thumleft:
  7. A

    Scotts steering stabilizer

    Bundu daar is in die paket n stel blou en rooi plastiek buste vir die vibrasie. Die rooies is "medium" en die bloues "sag". Manic ek het myne by RAD bestel. Maak net seker as julle bestel dat julle die BRP "bracket" vat. Weet nie of mens ander "brackets" ook kry nie maar maak eerder seker. My...
  8. A

    Scotts steering stabilizer

    More Iando Stem saam jou dis n heel ander bike met n regte stabilizer op. Die oorsprontlike een help niks in sand nie. Het jy ook die BRP "bracket" op?
  9. A

    Vlakvark stamp. Nie vir sensitiewe kykers nie!!!

    Lol presies so Manic net bietjie anders  :snorting:  :pot:
  10. A

    Vlakvark stamp. Nie vir sensitiewe kykers nie!!!

    Naand almal Ek het nou die dag besluit om bietjie van die grondpaaie in my omgewing te leer ken. So vat ek die S1001. Dis n gronpad wat om Hoopstad loop en so 10 km voor Bloemhofdam uitkom. Met dieselfde grondpad terug laat loop ek bietjie want die grondpad is regtig baie mooi en ek meen ek het...
Top