Duif, baie dankie, al die fotos en post, en die DIK sand se ry,, baie moiete gedoen :thumleft: :thumleft: :thumleft:
Ek het nou net besluit, ek moet hierdie trip ook doen!
Hoop jy sal my van raad kan bedien, of dalk saam gaan?
Nice RR :thumleft: :thumleft: :thumleft: