Hi Warren, wow ek like die show baie. Was awsome om julle ouens te join daar by Boegoeberg. Seriously a bunch off awesome guys and girls!!!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Thanks, also very nice looking tyre. What milage do you het on them? What bike do you have if i may ask?
Do you know speed rating on them?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Kan iemand dalk help, ek is opsoek na KX65 Kick start. My seun het sy bike se kick starter verloor en die Agents in Kaapstad het nie voorraad nie. Gaan 6 weke vat om in te kry.
Kan enige iemand help of weet waar ek kan regkom? Daar is mos geen manier mens kan so lank wag nie!!
Dankie by...