Mmmm, ek wag steeds vir n bike se papiere 10 maande nadat ek dit by n bekende motorfiets tegnikus gekoop het. Ek kry baie stories en verskonings elke keer as ek hom genoeg pla om eindelik met my te kommunikeer....
Sal eers sy naam noem as die saak verby 12maande gaan.
Die wat weet wie dit is...
Hi D, hy loop sommer moer mooi. Ekt solank die suspensie bietjie verlaag, 20mm voor en 40mm agter, en ook sagter gevalve. Elektroniese goedjies is gedoen en moet nou nog net nuwe solid mount maak vir die Vapor. LED voorlig ook geinstalleer.
Ek moet nou die enjin side cover afkry om die clutch...
Het die outjie n week terug by SuperTen gekoop. Bietjie elektriese werk en dalk later piston ringe in gooi, die Vapor staan op 31000km so dalk 45000km total, dink dis n 03.
Thanx
Thanx Jurgen, now you will have the time to go stand in the traffic department line to get my DR650's registration sorted I bought from you last year July.
;)