Baie goeie strewe. Ek was gelukkig om op 21 my lewensmaat te ontmoet. Nou op 53 is ons al 30 jaar getroud - gelukkig ook. Ek gun jou dit ook. Dink nie mens is gemaak om alleen te wees nie. Sterkte met die pad vorentoe!
Nee wat Hein, dit maak jou nog net 'n nicer ou. Hou aan wees wie jy is. Jy neem baie goeie foto's - hou aan daarmee!
Sterkte vir jou reis deur die lewe. Geniet dit!
Ek dink jy kan die bubble laat uitkom as jy baie klein snytjie maak met skerp lem soos stanley mes of so iets.
Moet waarsku - nog nooit self gedoen nie... 😇