Recent content by bikerboer

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. B

    Wanted Suzuki DR 650

    Im looking for a Suzuki DR 650'. Are there any out there for sale? Let me know. Cheers
  2. B

    Wanted CRF230

    ja barry ek dink jy gaan maar sukkel om daai 230 s deur jou gat te trek , beslis de regte bike vir jou
  3. B

    4x4 Quad - 450 Yamaha Wolverine SOLD

    Dagse is hy nog beskikbaar , indien wel laat weet asb
  4. B

    2003 Honda XR650R For sale~~~~~~~SOLD~~~~~~~~~

    Het sopas 65 betaal vir n 2007 met oorspronklike bande , ek dink 70 is nie te veel nie , so , die mark is daar , besonderse fietse , spyt ek het so laat eers in my lewe met hulle kennis gemaak
  5. B

    Trials bike

    het daai button gebruik , die 2 wat geadverteer word is klaar verkoop 
  6. B

    Trials bike

    Op soek na trials bike ,
  7. B

    Honda George???

    wel nou ja toe , ek kan nou nie dieselfde se as die ander nie , gelukkig is daar darem seker van ons wat n positiewe ervaring by Honda George gehad het . Ek HET AL N PAAR FIETSE BY DIE MANNE DAAR GEKOOP , PARTE GEKRY, EN OOK VAN MY FIETSE DAAR LAAT DIENS EN WRAAGAGTIG DAREM NIE SULKE SWAK...
  8. B

    KTM 690 lowering link 2008 onwards. ** SOLD**

    Interrested ,contact on email pleas thanx
  9. B

    Wilddog style comparing the XT660Z to the 690 Enduro R.

    Die vergelyking moes gewees het tussen yammie 660 en ander 650 s soos die dr klr xr l , waar laas genoemde beslis meer waarde vir geld is en beter hanteer as die 660 . O vir die wat iets wil se , ek het n 660 gehad , n 650 xl , en sopas gesien wat n 650 dr kan doen . GJ die 690 is op pad 
  10. B

    wanted /op soek 690 ktm

    My Vrou het n Honda 230, en n Yamaha WR450 nou soek sy iets groter. Die dag wat sy die 690 gesien het toe raak sy verlief. What can I say, my wife has good taste.
  11. B

    wanted /op soek 690 ktm

    Looking for a 690 , preferably one with low mileage , oh its for the wife .
  12. B

    Yamaha XT660 Z 2010-Check out the price!

    Hi Almal, soos Groenmamba gese het,die bike is tussen Mosselbaai en George. Dis my vrou se bike sy wil miskien iets groter kry vir die lang pad. Dankie vir die verwelkoming.
  13. B

    Yamaha XT660 Z 2010-Check out the price!

    2010 Model.7000 kms, Extras include- heated grips,handlebar raisers, centre stand,metal bash plate, engine protector. Price R68000. George , Western Cape.Phone 0832830070 :pot:
Top