Die XR was vir n baie spesifieke doel gekoop, Hardy se Kaoko land toer, waar die ryery baie tegnies is en baie en dik sand insluit.
Vir die paaie wat ek gwewoonlik ry, wat eintlik maar die Vrystaatse en Karoo grondpaaie, distriks paaie en servituut paaie insluit, werk die AT vir my perfek...