Recent content by Blackie S

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. B

    The big guy, a small bike, good company and the road less travelled to George...

    Kneukel jy sal hierdie keer loskom, maar volgende keer mik my tande vir so 'n sagte plekke 2 cm onder jou stert!!!! >:D >:D >:D >:D >:D
  2. B

    The big guy, a small bike, good company and the road less travelled to George...

    Eisbein, ek hoor jy was op Oudtshoorn >:( >:( >:( >:( >:( >:( >:( >:(
  3. B

    Windskerm

    TopBox, Wat prys die skerms vir die 96/97 modelle?
  4. B

    Windskerm

    Ek het 'n standaard windskerm op my Funduro 650, maar ten spyte van die Aerotrim wat ek opgesit het pla die wind nog steeds, veral wanneer ons twee-op ry. Is daar dalk 'n groter tipe toerskerm beskikbaar en waar kan ek dit koop? Dankie
  5. B

    The age-old debate settled once and for all!

    Says yhe BMW to the KTM:  "Just try to keep it up, we'll fix your forks at the next town, AGAIN!!!!"
  6. B

    Jaloers en Begeer

    As ek gaan grondpad ry, wat sal die beste wees vir 'n moontlike pap wiel.  Is daar klein herstel "tools" beskikbaar wat nie te veel plek sal vat nie? Dankie
  7. B

    Jaloers en Begeer

    Kyk as ek nou al ooit gewonder het of ek die regte ding gedoen het toe ek weer 'n fiets gekoop het, is ek nou DOOD SEKER dat dat ek reg was. Ek het nou van die ouens se foto's van hul toere gesit en deur kyk en liewe deug is ek nou jaloers.  Ek is nog absoluut 'n groentjie in die bedryf, het...
  8. B

    Tyres Last longer.

    I heard the KTM ouks are trying out "perma-tubes" >:D >:D >:D
  9. B

    Dankie aan almal

    Boertjie, ek hoop net daai sleeper het 2 wiele en 'n jorts wat raas, dan is jy eintlik OK. Of is dit dalk net jou jorts wat nog raas??? >:D >:D >:D Die pak is besonder stil vandag.  Seker omdat dit Vrydag is, nou maak almal skielik of hulle vreeslik hard werk!!!!  :D :D :D :D :D :D :D
  10. B

    Dankie aan almal

    Hey Eisbein pasop vir die ouer modelle. My vrou sê jy moet hulle net harder en meer skop om aan die gang te kry, maar dan loop hulle nog dat dit bars!!!!! >:D
  11. B

    Dankie aan almal

    Big Ed Neem 'n A4-grootte vel papier en vou dit dubbel. Vou dit nou oor jou fairing se bo kant en trek 'n streep bo-op die papier om die boog van die fairing aan te toon.  Faks nou die boog vir Jacques asook die kleur tint wat jy verkies.  Ek is seker dat hy die "trim" vir jou sal stuur.
  12. B

    Dankie aan almal

    Aerotrim - Jacques  044 6952999
  13. B

    Dankie aan almal

    Jis ou blaar, Ja dit is 'n "trim"  Ek het nou pas so 'n 1000km trip gery en kon beslis 'n verskil voel, veral die wind rondom jou kêps. Help ook baie om die Oil spill van die KTM's van jou visor af te hou as jy die ouens verby gaan en van 2de af oorskakel na 3de. >:D >:D >:D Oor die...
  14. B

    Dankie aan almal

    My "Pride and Joy"
  15. B

    Dankie aan almal

    :D :D :D ;D ;D :hello2: :hello2: :D :D :D  Jou ou vuil uil!!
Top