Recent content by Boer-Parra

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. B

    XT 660 R Popularity

    Hallo almal, Ja ons het vir ons oudste seun n splinter nuwe XT660 gekoop.  Hy wou die bike he, en hy het dit gekry. Ek was absoluut gagga oor die bike, sy styl, die dreun van die enjin sommer net alles. My seun het nie baie lank met die bike gery nie, want hy het toe n kar gekry.  My man wou...
  2. B

    What irritates you most on a trip?...... And what do you enjoy most?

    Glo my ek probeer hard om te kan staan en pis, maar dit lol maar nog, maar een van die dae sit ek my pic op as ek dit reg kry!!!! :imaposer:
  3. B

    'n Tjop wat afval teen 'n hoek wat inval. (Die Skaapkop gilde se uittog.)

    :imaposer: :drif: :laughing4: F A N T A S M A G O R I E S - UIT DIE BOONSTE GESTOELTES!!!!!!!! Dit was en is seker een van die lekkerste RR wat ek gelees het, kan by elke foto die atmosfeer voel, die humor, die se-goed wat nie altyd "media-korrek" sal wees om te plaas nie, veral daar wa Pote in...
  4. B

    ALL WELL THAT ENDS WELL!

    Genade ma jy het n lekker forum naam klink amper soos Joos Tondeldoos en die Arck Welders!!!! Sal jou naampie nie somme vergiet nie!!!
  5. B

    ALL WELL THAT ENDS WELL!

    Baie dankie - niemand weet regtig watse vrees ek vir n motorfiets gehad het nie - ek het die naweek maar my 4 rit gedoen en dit was my verste trip ooit.  Ek is opreg baie trots op myself, ek het die trip voorwaar geniet, ek dink omdat ek myself so verbaas het - Ek sal dit enige tyd weer oor...
  6. B

    ALL WELL THAT ENDS WELL!

    Baie dankie Heimer - ek waardeer dit ook opreg!
  7. B

    Wilddogs skaapkop gilde ride na Williston, wies in??

    hahahahaha dankie vir daai info -ek mag dalk nie te bright opi motorbike wees nie, maar ek is n water sport meisie - like my jetski, wakeboard, ski, slalem en tubes ry - dalk kan ek die bril da ook gebruik!!!!! Gaan net vandag vir my een koop!
  8. B

    ALL WELL THAT ENDS WELL!

    Like die naam Sexy Heksie - ek sal nogi belowe nie - maar dalk sien ons mekaar tog eendag op die teerpad!!!!
  9. B

    ALL WELL THAT ENDS WELL!

    hahahahahahahaha :imaposer: net so !
  10. B

    Wilddogs skaapkop gilde ride na Williston, wies in??

    Oooops did not know that caps means shouting - quote author=Pistonpete link=topic=62492.msg1416787#msg1416787 date=1304415361] BP...TRY USING THE CAPS LOCK...and write in small letters. Its considered 'shouting' if you use capital letters.. ;D Get manlief to put some HID lights on your bike. It...
  11. B

    ALL WELL THAT ENDS WELL!

    hahahahah Pppa - Mamma is nog in idle mode! Ons wasgoed word vir ons gewas so ek sal ons huis in orde kry - gaan ons erens vir n middagete?????  Mamma stick jou by skilpadvlei vir n middagete! Bring vir Brink saam - laat weet my of dit ok is en hoe laat jou sal pas!!!! lief vir jou xxxxxx :love4:
  12. B

    ALL WELL THAT ENDS WELL!

    HAHAHAHAHAHAHA BOKKA EKKE SKREE NIE - JY WEET MOS DIT IS NOU MAAR HOE EK IS LOUD AND CLEAR.  JY KAN MY NIE AFHAAL NIE - JY HET MY MOS IN DIE DONKERTE GELOS JOU OU BOSVARK!  WAT HULLE VERGEET EN NIE WEET IS DAT ABSENCE MAKES THE HEART GO FONDER - OH MY HART!!!!!!!
  13. B

    ALL WELL THAT ENDS WELL!

    HAHAHAHAHA SORRY MA EK IS NOGI SO GEKONFYT DAT EK KAN RY EN PIC VAT NIE - MAAR MET TYD SAL EKJ DIT OOK SEKER ONDER DIE KNIE HE.  JA MENEER EN EK HET TOT IN ALGERIE TEEN DIE HOOGTES IN DIE PIKNAG DOKER GERY - EK IS NOU VETTERIG SO PASOP!!!!!
  14. B

    ALL WELL THAT ENDS WELL!

    OOM FOE-RIE EK SAL NIE OPHOU NIE - WAT JOU NIE DOOD MAAK NIE MAAK JOU NET STERK - MY MAN HET NOG ALTYD IN MY GEGLO, SELFS DIE KERE WAT EK DIE BIKE STAANDE LAAT OMVAL HET, EN EK HET HOM MOS MOOI GESE OM NIE N NUWE COVER TE KOOP TOTDAT EK KLAAR GEVAL HET NIE.  VOLGENDE TRIPPIE DOEN EK SAAM MET JOU...
  15. B

    Wilddogs skaapkop gilde ride na Williston, wies in??

    HAHAHAHA EK HOU VAN WASGOED - EK HET OP N KOL GEDINK EK IS OP DIE JERRY SPRINGER SHOW, MAAR MOENIE WORRY NIE, EK DINK DAAI BONDEL GAAN NOG N PAAR KEER GE-RECYCLE WORD!!!! JY IS MEER AS WELKOM OM SAAM TE RY - DAN IS EK DALK N BIETJIE VINNIGER AS JY EN DAN JAAG EK VIR JOU WEG!!!EK DINK EK EN MAN...
Top