To all the clever dogs - :peepwall:
Can anyone please confirm that the attached pic is well an 1948 Velocette ...
I found this between my dad's pic's. He was 18-20 yrs old when this picture was taken....
Friendly Regards
P
Thx Subie. Nee, my AR50 het so biekie slegter gelyk. Daai dae van hunter en gunter het ons mosnie so baie fouties geneem nie. Ek sal biekie rondkrap om te sien of ek so iets het. Myne het egter net so gelyk behalwe vir goud kleurige rims....
In daai dae het die DT's en die RZ 50's voortou...