Recent content by Bosbevark

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Bosbevark

    Bike Squad Memories

    Yip, ek kon die trip onthou. Was 'n langtrip agter op die Mergirusse. CO was Mentz en RSM Bosch. Toe was staf Winterbach die bevelvoerder van Bike Squad en sersant Scheepers was inbeheer van die doggies, kpl Chandler het ons nog op Grootfontein kom haal. Sindy die donkie was elke aand by die...
Top