Ouens, jammer my post (wat eintlik verwys het na die mens in die algemeen, daarom het ek gesê "opsomming") het so baie drama veroorsaak. Kobus Myburgh, jammer dat jy n slapelose nag gehad het as gevolg van my mening wat ek gelig het, wat gebaseer was op my opinie van die forum en dat die ouens...