Recent content by Bravofox

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Bravofox

    XL750 Transalp (New Model 2023)

    Saw a nice one on FB Marketplace with 4500km right after I paid for mine. Was about the same price I paid, but fully clapped out, where mine is of course stock naked.
  2. Bravofox

    XL750 Transalp (New Model 2023)

    Het Vrydag by die huis aangekom. Moet sê, ek was baie verras hoe lekker hy die grondpad vat! En hy vat die ooppad ook net so lekker. Ek baie tevrede met my aankoop. Die traction control offroad is maar nutteloos teenoor waar die GS s'n geskitter het, maar dit pla nie regtig nie. Ek het altyd...
  3. Bravofox

    Mooses (Honda 300 Rally)

    With the cost of the Mousse, I would personally rather install a Tubliss kit. Had the gen1 kit in a CRF230F I used on the farm years ago and it worked quite well...
  4. Bravofox

    The Bushpig Thumper Bash - Bankfontein farm - 12-14 April 2024 - Two Nights off line! & RR

    As ek nie Saterdag kan stroop nie, dink ek ek moet my XR150L vat en bietjie daarheen ry en gaan kyk wat vang die ouens aan...:ROFLMAO:. Of maar die GS...
  5. Bravofox

    1300 GS BeeMwee.

    Was op 'n goedkoper model as die Commando. Ek het hom sommer met pratley steel geplak. Omtrent na 3 maande het die handelaar my gekontak en gesê Airoh sal hom vervang, maar ek het vir hom gesê hulle kan dit maar los.
  6. Bravofox

    1300 GS BeeMwee.

    Mmm. Na my vorige Airoh het ek myself belowe nie weer nie, want die visor knip het in minder as 'n maand gebreek en toe sê hulle warranty dek dit nie, want dit val onder "wear and tear" Maar by BMW behoort dit nie probleem te wees nie, want hulle gee 5 jaar warranty op alles en hulle is nie vol...
  7. Bravofox

    The Bushpig Thumper Bash - Bankfontein farm - 12-14 April 2024 - Two Nights off line! & RR

    Then the sign will be upside down...:ROFLMAO:
  8. Bravofox

    The Bushpig Thumper Bash - Bankfontein farm - 12-14 April 2024 - Two Nights off line! & RR

    Nice! Jammer ek sien nou eers die. Maar ek sal dit in elk geval nie kon maak nie, want ek stroop nog Sojabone en ek het in elkgeval nie nou 'n Thumper nie... Sien die plek is net so 112km van my af en mens ry verby Karoo Eco Lodge daarheen waar ons ook al ge kuier het in die verlede.
  9. Bravofox

    1300 GS BeeMwee.

    Ek was in Februarie by BMW Bloemfontein, toe het ek 'n nuwe model adventure spec helmet staan en bekyk met 'n " sonbril" visor binne in. Kan nie model se naam onthou nie, maar het baie gaaf gelyk...
  10. Bravofox

    Sold 2018 BMW R1200GS

    If someone in the Cape Town area may be interested or know of someone that may be interested, I'll be going down there on holiday in the next 2-3weeks (depending on when I can finish harvest season) then I can bring the bike down there...
  11. Bravofox

    Sold 2018 BMW R1200GS

    Updated post with some extras I forgot about.
  12. Bravofox

    XL750 Transalp (New Model 2023)

    Ek het dieselfde grap met my V6 Raptor! Ek kan vir sy prys 2 XL Supercabs koop en dan albei met dieselfde hoeveelheid brandstof ry! Een kind saam met my, en een kind saam met die vrou. Het dan ook lekker baie pak plek...
  13. Bravofox

    XL750 Transalp (New Model 2023)

    Daai Grys was nogal my eerste keuse want daar het een by Honda Bloemfontein gestaan wat klaar verkoop is. Maar ek het toe die wit en blou een gevat, want hy het klaar sy lower crashbars en basplate op wat ingesluit is en die vrou het gesê hy lyk mooi...🤣
  14. Bravofox

    XL750 Transalp (New Model 2023)

    Dis maar relatief. Jy kan 2 Transalps teen daai prys koop vir die geld wat BMW Suid-Afrika die "goedkoopste" R1300GS voor verkoop...
  15. Bravofox

    XL750 Transalp (New Model 2023)

    Ja dis waar. Ek het nou maar besluit ek vat daai Transalp vir daai prys. Het my 1200GS in die mark gesit, maar ek weet nie of hy sommer sal verkoop nie. Manne het nie geld nie en die wat koop finansier op daai buy back deals nuwe goed...
Top