Ek het 'n 2008 1200GS, het sy cat uitgehaal en 'n accelerator module ingesit.
Backfire/crackling is amper heeltemal weg en het 'n groot verskil op throttle response gemaak.
Hi, ek is nuut op die forum. Het laas week vir my 'n 2008 GS1200 gekoop en die het 'n lower seat op. Wil dit graag ruil vir 'n standaard seat of as iemand een het wat hy nie gebruik nie en wil verkoop laat my weet asb.