Recent content by CalMax

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. C

    Draaihoek offroad track

    Morning all. I have this 25+km, bikes only offroad track on my property 160 km north of Cape Town It is open for arranged funrides or prearranged bookings. Usually there are only plastics but there has been some adv bikes on the track. Will you guys be interested in taking a loop or two, we...
  2. C

    Eendekuil funride. 13 August 2016

    One of the troops and I was out route scouting to finalize the track, and man is this going to be fun! Basically the same as last year but reverse, with 30% new. Mountain bit is lekker tricky with chicken shortcut. Roughly 58km not taking the shortcut.
  3. C

    Eendekuil funride. 13 August 2016

    Just a thought. If you take your family and friends out to dinner, have a beer or wine, cooldrink for the kids, a steak or burgers, ice cream and since you'r in the habbit of paying for friends, pick up the tab! R1200 easy What do you have left of dinner after your morning bowels? But go riding...
  4. C

    Eendekuil funride. 13 August 2016

    Eendekuil Bike and Quad funride.13 August 2016 Come and enjoy a family day in the “platteland”. The most scenic tracks you will ever ride in the Swartland area through wheat fields, fynbos, rivers and mountains. Rideable and exciting for all. Track will be marked clearly and safely!! Bikes...
  5. C

    Eendekuil Funride

    Dankie aan almal wat daar was. Sonder julle deelname was al die moeite verniet. Plaas foto's as julle wil. daar sal ook ander pics op Eendekuil landbou vereniging se facebook blad wees, gee net kans.
  6. C

    Eendekuil Funride

    Tegnies is dit meer 'n offroad. Maar jy kan dit noem wat jy wil. Dit is 'n FUNride so daar is nie pryse vir die ou wat eerste is nie, geniet eerder die scenery.
  7. C

    Eendekuil Funride

    Jis ouens, en vrouens. Die baan is min of meer dieselfde moeilik / maklik as laasjaar. 'N paar interresante plekkies waar enige swaar fiets se jockey sy storie sal moet ken, maar nie onrybaar nie. Die nuwe deel is nie uitgery nie so daar le baie los klippe rond. Na die eerste lap sal dit beter...
  8. C

    Eendekuil Funride

    Hi Almal Dit is weer sulke tyd! Funride tyd! Ons is 'n bietjie agter vanjaar agv 'n paar veranderinge wat aangebring moes word. Let daar op dat ons "venue" verskuif na die ontspanning saal langs die dorp en dat ons 'n groot gedeelte nuwe Track het vir vanjaar. Terrein bestaan uit iets van...
  9. C

    Eendekuil Funride

    Kyk net hoe mooi!!!! Laat weet my hoe om jou uit te ken dan kan ek nog pix opsit. Sny dit van die video af.
  10. C

    Eendekuil Funride

    Die "baie petrol" WR oefen vir Amageza
  11. C

    Eendekuil Funride

    My camera man put the camera a bit too far from the action.
  12. C

    Eendekuil Funride

    Sit fotos op asb.
  13. C

    Eendekuil Funride 16 August 2014

    some pics on lets ride's facebook. I'll try and post some pics as soon as I have the time to do so.
  14. C

    Eendekuil Funride 16 August 2014

    Jy kan die oggend ook inskryf
  15. C

    Eendekuil Funride 16 August 2014

    Reg. Net 5 mm gereen. Net genoeg om die stof terug te hou, maar nie genoeg om die riviere onrybaar te maak nie. Genoeg sand ingesit maar met die reen sal dit oor nie te veel van 'n probleem wees nie. Geen ge-uit-chicken by die sand vanjaar nie, almal moet daar deur. Die inskrywings loop mooi.
Top