Recent content by Chicken

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. C

    Nog n Vrystater...

    hallo Welkom welkom
  2. C

    Howzit people!

    welkom welkom,in watse gedeelte van Limpopo kom jy van daan?
  3. C

    girlie van die bos

    hey  hey sien julle almal by die bash!!!!!!!! :ricky:
  4. C

    Thabazimbi Newbie

    ek is seker so 80km van julle af. Eks werk op n plaas buite warmbad so 60km af,ons moet in kontak kom,en gaan ry.
  5. C

    Thabazimbi Newbie

    hey jy Ek werk so paar km van Thaba af. Ons moet een dag n trip reel en gaan rond ry,my net laat weet en o ja WELKOM
  6. C

    Hello almal

    welkom welkom :)
  7. C

    Hi all

    Welkom ;)
  8. C

    girlie van die bos

    jajaja ek sal fotos op sit ek belowe
  9. C

    girlie van die bos

    Yipppeee die dag het gekom,vanmiddag sien ek my baba kan nie meer wag nie.
  10. C

    girlie van die bos

    Ek werk so 60km buite warmbad
  11. C

    girlie van die bos

    Ek sal oor die naweek n foto oplaai,en o ja ek het anders besluit ek gaan eder die Yamaha Tw 200, vat,ek kry my baba saterdag,kan nie meer wag nie :)
  12. C

    Woestyn Fillistyn!!

    Welkom Woestyn :)
  13. C

    girlie van die bos

    haha dankie almal! ;D En nee ek kom nie van Welkom af nie,werk en bly net buite warmbad....
  14. C

    girlie van die bos

    Dankie almal ;D
  15. C

    girlie van die bos

    Hallo almal op wilddog!!!!!!!!!!! Die hoender het geland. Het vir my n speelding gekoop n kawasaki klx250 om op die grondpaaie te speel.(nou kan die mal meisiekind lekker speel!) Ek sien uit om almal op die Limpopo Bash te sien! Groete Chicken
Top