Zonks, what can I say. I envy you. This is such a beautiful part of the world. I would love doing the trip, except for the camping - much too comfy sleeping in a nice bed :D :D Congrats on some exceptional photos. Here's a beer on you and the chaps :occasion5: :occasion5:
En ek is ok hier. Ek is nou die enigste (omtrent) lid van Vo�«lvry wat 'n padfiets het en niemand van Voelvry wil meer met my speel nie. Ek ry nou maar alleen op die teerpaaie rond :lol:
Dan join ek 'n DS site en bly tjoepstil en lees van alles en nogwat en as ek groot is koop ek vir my ook...