Recent content by Cobusj

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. C

    Waar begin mens?

    😂. Ek het eers 'n klein bike gehad maar was moeg vir hom binne 'n paar maande, toe besluit ek ek wil nie weer 'n ding koop wat my so vinnig gaan verveel nie.
  2. C

    Waar begin mens?

    Baie dankie, ek sien uit om kennis te maak.
  3. C

    Waar begin mens?

    Ja, ek stem. Ek voel gemakliker op teer.
  4. C

    Waar begin mens?

    Baie dankie! Triumph Tiger 900 GT Pro.
  5. C

    Waar begin mens?

    Dankie Psyco. Eks opsoek na teerpad rides vir nou. Dankie vir daai thread. Ek gaan hom nou lees? Waardeer!
  6. C

    Waar begin mens?

    Dagsê almal, eks nuut op die forum. Verskoon my as hierdie vraag al 100de kere gevra is, maar ek is op soek na 'n rustige groep of klub in Pretoria Oos omgewing om so een of twee keer 'n maand mee saam te ry. Waar begin ek? Ek ry nou 'n jaar, Dankie by voorbaat.
Top